Ontmoet die LockerLink Pro
Plug-and-play diff-lock control vir 2016–2025 Toyota Hilux GD-6 4x4-modelle met 'n factory rear diff lock. Jou bestaande locker, met 'n inline harness en switch. Hierdie kit sit nie 'n diff lock by as jou bakkie nie reeds een het nie. Ons confirm nog die presiese connectors en functions vir elke variant.

2H en 4H persoonlik getoets deur Roan van der Merwe. Die diff lock skakel goed in albei modes in.
Wat maak LockerLink Pro so handig?
🏜️ Sand en duine: Soms soek jy ekstra traction in diep sand of op 'n taai duin. Met LockerLink Pro kry jy meer beheer oor jou bestaande agterste diff lock.
🦌 Plaas en jag: Jy wil nie altyd in 4 Low ry met die hoër engine revs nie. 2H- en 4H-funksies getoets deur @roan.vdMerwe. Dit gee jou meer opsies vir geskikte grondpad- en off-road situasies.
⚙️ 4H op die duine: Waar 4 Low se gearing jou beperk, kan jy met 4H jou bestaande diff lock op geskikte los sand beheer. Dis nie 'n groen lig vir hoëspoed-ry of drifting met die locker aan nie.
🔥 Drifting Made Easy: Vir die manne wat graag op 'n geslote, beheerde losgrond-baan speel. Die kit gee meer beheer oor jou bestaande diff lock, maar drifting bly riskant en word nie as 'n veilige of goedgekeurde gebruik gewaarborg nie. Geen drifting op teer of openbare paaie nie.
🔧 Plug-and-play: Jy gebruik jou bestaande factory rear diff lock met 'n matching inline harnas en 'n switch binne die kajuit.
2H- en 4H-funksies getoets deur @roan.vdMerwe. Volg die toepaslike veiligheidsinstruksies en spoedbeperkings. Moenie engage terwyl jy versnel of die wiele spin nie.
PREORDER PREPARATION • FIRST BATCHVOORAFBESTELLINGS • EERSTE GROEP
First-batch preorders close 21 November. Stock expected at Dashlink around 1 December 2026. Dispatch follows arrival and checking.Eerste groep se voorafbestellings sluit 21 November. Voorraad word omstreeks 1 Desember 2026 by DashLink verwag. Bestellings word ná ontvangs en kontrole versend.
Payment of R4,500 in full will be collected once launch checks, policies and fulfilment are approved. This is advance payment for stock not yet received. 1 December is the estimated stock arrival at DashLink, not a customer delivery date. Installation excluded. Delivery charges are shown before payment once ordering opens. Handling time remains unconfirmed.Volle betaling van R4 500 word gevra sodra die bekendstellingskontroles, beleid en afleweringsreëlings goedgekeur is. Jy betaal vooraf vir voorraad wat nog moet aankom. 1 Desember is die verwagte aankomsdatum by DashLink, nie jou afleweringsdatum nie. Installasie is uitgesluit. Afleweringskoste word voor betaling gewys. Verwerkingstyd is nog nie bevestig nie.
Fits your Hilux 4x4Pas jou Hilux 4x4
Toyota Hilux GD-6 4x4
2016–2025
Made for Hilux 4x4 models in this year range that already have a factory rear diff lock. Inline harness + control switch included.Vir Hilux 4x4-modelle uit hierdie jare wat reeds ’n fabriek-agterste diff lock het. Harnas en beheerskakelaar ingesluit.
No extra diff lock required. This kit controls the existing factory rear locker, it doesn't install a new one.Geen ekstra diff lock nodig nie. Die kit beheer jou bestaande fabriek-agterste diff lock; dit installeer nie ’n nuwe een nie.
Exact connectors and operating instructions are being checked before paid preorders open.Die presiese aansluitings en gebruiksinstruksies word voor betaalde voorafbestellings nagegaan.
Dealer Preorders • Request a private quote →Handelaarvoorafbestellings • Vra ’n kwotasie aan →
Dealer preorder enquiriesNavrae vir handelaars
First-batch closing: 21 November 2026 at 23:59 SAST. Estimated DashLink stock arrival: 1 December. Prices and payment terms are confirmed privately after dealer and vehicle approval.Eerste groep sluit 21 November 2026 om 23:59 (SA-tyd). Verwagte voorraad by DashLink: 1 Desember. Handelaarpryse en betaalvoorwaardes word privaat bevestig.
Check ons gadgetsCheck ons gadgets
Slim gadgets vir jou everyday ry.Slim gadgets vir jou everyday ry.
Sny die kabel. Gaan wireless.
Moeg vir jou foon se kabel elke keer as jy Apple CarPlay of Android Auto wil gebruik? DashLink SmartBox maak jou bestaande bedrade CarPlay of Android Auto wireless. Plug die SmartBox in, connect jou foon en geniet die rit sonder die kabel.
ONTDEK DIE SMARTBOX →Sal dit in jou kar werk?
Gaan kyk na die SmartBox se compatibility checker op die produkblad voor jy bestel. Nie seker nie? Stuur ons ’n boodskap.


